Friday, 14 June 2013

HAWIEKWA - MAN MET DIE STAF

Op 'n sekere tyd van die middag wanneer die son sak verskyn 'n prent van 'n man - Hawiekwa, soos die Khoi's hom noem.  Vertaal in afrikaans beteken dit 'Man met die staf'.

No comments:

Post a Comment