Friday, 31 May 2013

VIN VALLEè ONTWIKKELING, GRENACHSTRAAT, WELLINGTON

Hiermee bring ons u op hoogte van die verwikkelinge te Vin Valleè Ontwikkeling, Wellington.  Huis nr. 10 is amper klaar. Huise nr. 11 en 12 is in aanbou. Die fondasies van huis nr. 2 is gelê.  Ons plaas weer binnekort informasie oor verdere verwikkelinge.


Huis Nr. 10 - gepleister , dak kappe is op en besig om elektrisiteit aan te lê.

Huis nr. 11 - mure staan venster hoogte.

Huis nr. 12 - motorhuis in aan bou.

Huis nr. 2 - fondasie vir huis en motorhuis gelê.

Vir meer inligting aangaande ons ander eiendomme in die mark, kliek asb. op die onderstaande skakel.

http://www.seeff.com/properties/wellington/linda_marie_le_roux.html
Linda Le Roux 083 379 3769



http://www.seeff.com/properties/wellington/marilize_de_beer.html
Marilize De Beer 082 445 6297





No comments:

Post a Comment