VIN VALLEè, GRENACHSTRAAT, WELLINGTON
BAIE GELUK!!
YouTube Video
BAIE GELUK aan die kopers van die bostaande ontwikkeling. Al die erwe is geregistreer in die kopers se naam.
Die ontwikkeling bestaan uit twaalf eie titel eenhede, waarvan Seeff Eiendomme agt eenhede verkoop het. Die bouwerk vorder baie vinnig. Huis nr. 9 is alreeds geverf, geteël, matte is gelê en die badkamers is volledig toegerus. Huis nr. 11 & 12 se dakkappe is reeds in posisie en buite geverf. Huis nr. 9 se fondasie is in aanbou. Huis nr. 7, 5 & 4 vorder goed en is dak hoogte met dakkappe in plek. Huis nr. 2 is dak hoogte.
Hieronder volg foto's vanaf 23 Junie tot 24 Julie 2013
Ingang na Vin Valleè |
Aansigte van Nr. 11, 12, 2, 4, en 5 (een maand later) |
Huis nr. 2 Dakhoogte met kappe (24 Julie) |
Fondasie van Nr. 9 word gebou (24 Julie) |
![]() |
Vooraansig Nr. 4 (23 Junie) |
Vooraansig van Nr. 10 (24 Julie) |
No comments:
Post a Comment