Friday, 24 May 2013


























NUWE LEDE WORD INGEHULDIG BY LIONS KLUB IN WELLINGTON

Op 22 Mei 2013 is daar nuwe lede ingehuldig, van links na regs.  James Stigant (Nuwe Distriks Goewerneur vir Distrik A), Pieter Myburg, nuwe lid,  en "Lion-Lady": Janette Myburg, Alec Geldenhuys (President Wellington Lions Klub), William en Roeleen Kelly, nuwe lede, Danie Wasserman, Voorsteller, Marilize de Beer, Voorsteller van Tim Steenberg, nuwe lid en "Lion-Lady": Marinda Steenberg.

Baie Welkom aan die nuwe lede!

No comments:

Post a Comment