Friday, 24 May 2013































Amanda Kreitzer (Val Du Charron) en ATKV Wellington in samewerking met die Boere en Sake Vereniging gaan die Jubilee Park verfraai, tuin maak en rose plant.

Die park is hierdie jaar 116 jaar oud.

Op Donderdag 16 Mei het Danie Malan en sy span werkers begin met die omploeg van die grond en die inwerk van die mis.  Van die omliggende besighede het gebuk gegaan onder 'n hewige stank, maar ten goede aanvaar, want binnekort gaan die park weer "blom".

Hier is 'n paar foto's van die vordering.
 

 


 


No comments:

Post a Comment