 |
VIN VALLEè ONTWIKKELING, GRENACHSTRAAT, WELLINGTON
|
Hiermee stel ons bekend, Vin Valleè Ontwikkeling te Wellington. Baie geluk aan die kopers. Die bouwerk aan huis nr. 10 vorder fluks, sowel as die fondasies van huis nr. 11 en 12. Die fondasies van huise nr. 2, 4 - 7 is alreeds gegrawe. Ons plaas weer binnekort informasie oor verdere verwikkelinge.
 |
Syaansig van Huis Nr. 10 |
 |
Vooraansig van Huis nr. 10 |
 |
Fondasie van Huis nr. 11 |
 |
Fondasie van Huis nr. 12 |
 |
Fondasie van Huis nr. 7 |
 |
Fondasie van Huis nr. 6 |
 |
Fondasie van Huis nr. 5 |
 |
Fondasie van Huis nr. 4
|
Vir meer inligting aangaande ons ander eiendomme in die mark, kliek asb. op die onderstaande skakel.
Marilize De Beer 082 445 6297
No comments:
Post a Comment